Тексты песен «Fokofpolisiekar»


1

Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand

Elke oggend is ek in die hel, ek word wakker en die vlamme brand my vel. sal ek ooit rerig kan opstaan, en nie my bed mis nie? gee my alkahol, gee my 'n lewe, gee vir my raad, vir my 'n rede, sodat ek kan...

2

Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar

Al die fucked-up kinders rook Maar kyk mooi, daar is iets ander fout En ek wil beter verstaan Wat is die oorsprong van my haat En nou's dit 6 jaar later En soms voel ons nogsteeds dieselfde Daar's minder tyd Al...

3

Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland

Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Kan jy my albasters vir my vind? Kan jy jou idee van normaal By jou gat opdruk? Kan jy? Kan jy apatie spel? Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom se ons het hom nie meer Nodig...

4

Fokofpolisiekar - Maak Of Braak

Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare , dooie mense maak asof hulle my ken. in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my, maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel...

5

Fokofpolisiekar - Tevrede

Mikrogolfoond mense marseer wanbegrip, wanbalans, wanbeheer Weggedraai met die son op hul rue Ek verkies die son op my gesig Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal julle nooit tevrede...

6

Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand sou ek al my voornemings oorweeg dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees ek's...

7

Fokofpolisiekar - Verklaar

Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn en ons harte poes toe van pyn en ek hardloop en skree mislei my...

8

Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid...